Liewe Pippa en Riekert. Dankie BAIE dat ons alweer kan saam reis. Elke keer as julle vir Livingstone parkeer dan wonder ek wat "ons" nou gaan eet of drink. 😂Daai broodjies laat my mond WATER. Julle maak regtig die reis SO gesellig. Ek sien uit na die vlge "trek". Baie seën en liefde. ❤
Dankie vir julle boodskap geseende Jesus Reis saam met julle God 🙏 seen julle met Sy Groot genade van Bo Amen 🙏 Abba Vader 🙏 groete liefde en Groot genade van Bo Amen 🙌
In die voetspoere van Jesus oppad Zambia toe! Dankie Jesus vir hierdie kosbare tyd wat U aan Riekert en Pippa gee om U Woord daar ver te gaan bedien. . Dankie vir U genade, seën asseblief vir Pippa en Riekert op hul reis en mag die mense wie hul ontmoet tot n seën vir hul ook wees, deur hul elkeen se besondere getuienis van Jesus. Asseblief Vader hou Pippa en Riekert veilg. Ons dank U. Many blessings.
So lekker om weer saam met julle 2kies te reis. Ook lekker heimwee gehad om my ou grootword wereld so ongelooflik mooi te sien....dis nou Vryburg. Bid julle 'n voorspoedige reis verder en sien uit na die opvolg video.😊
Dit is 'n feit. Die Jesus-familie- behoordsels. Dit is net anders. Dankie dat ek die reis saam met julle kan meemaak. Seënwense en gebede vergesel julle waar julle ookal gaan. Liefdegroete uit Natal.
Mag Jul elke oomblik n Jesus ondervinding he. Veilig ry en baie seen. Bid vir Jul. ❤❤❤❤
Wat 'n wonderlike ervaring saam met julle2kies op Reis en bediening. Ons bid v julle 🙏🏼🙏🏼
Liewe Pippa en Riekert. Dankie BAIE dat ons alweer kan saam reis. Elke keer as julle vir Livingstone parkeer dan wonder ek wat "ons" nou gaan eet of drink. 😂Daai broodjies laat my mond WATER. Julle maak regtig die reis SO gesellig. Ek sien uit na die vlge "trek".
Baie seën en liefde. ❤
Dankie vir julle boodskap geseende Jesus Reis saam met julle God 🙏 seen julle met Sy Groot genade van Bo Amen 🙏 Abba Vader 🙏 groete liefde en Groot genade van Bo Amen 🙌
In die voetspoere van Jesus oppad Zambia toe! Dankie Jesus vir hierdie kosbare tyd wat U aan Riekert en Pippa gee om U Woord daar ver te gaan bedien. . Dankie vir U genade, seën asseblief vir Pippa en Riekert op hul reis en mag die mense wie hul ontmoet tot n seën vir hul ook wees, deur hul elkeen se besondere getuienis van Jesus. Asseblief Vader hou Pippa en Riekert veilg. Ons dank U. Many blessings.
So lekker om weer saam met julle 2kies te reis. Ook lekker heimwee gehad om my ou grootword wereld so ongelooflik mooi te sien....dis nou Vryburg. Bid julle 'n voorspoedige reis verder en sien uit na die opvolg video.😊
Wat n puik episode geniet julle reis
Ag lekker "
Geseende rys Shalom Blessings
Dit is 'n feit. Die Jesus-familie- behoordsels. Dit is net anders. Dankie dat ek die reis saam met julle kan meemaak. Seënwense en gebede vergesel julle waar julle ookal gaan. Liefdegroete uit Natal.
Kan nie wag vir episode 2 nie...😊 Voorspoedige reis, ons bid onse Here Jesus se hand oor elke kilometer van die pad.
...bly onder Sy gesag...
Lekker gelag oor daardie begin en omdraai!😂 wat n voorreg om dit so saam mee te maak. Ek is nou eers by BWes…
Ek het nou werklik elke oomblik van die reis geniet! Voorspoed met die res, en ek wag geduldig op Episode 2....
Ek is verlede maand deur die Karoo, dieselfde roete wat jy gery het, toe was dit al super groen.
Ek stem saam... puik episode. Dis goed om julle ervaringe met julle te deel al is dit net visual.
🙌🏿✝️🧎🏿